top of page
Search

✏️ UIT DIE HOOF SE PEN ✏️

  • Writer: phillipsonevents
    phillipsonevents
  • Aug 15, 2025
  • 1 min read

Weeklikse glimlagte en stories van Frangipani School

 Tema van die week: “Suiwelprodukte”

Hier by Frangipani leer ons nie net uit boeke nie – ons leer deur belewing, proe, speel en pret! Hierdie week het ons gefokus op suiwelprodukte – waar hulle vandaan kom, hoe dit gemaak word en hoekom dit goed is vir ons gesondheid.


 In Bak en Brou het ons die week afgesluit met iets heerliks — melkskommels!

Die kinders het dit vreeslik geniet om hul eie geure te kies en self hul melkskommels te maak. Baie pret, baie lag, en natuurlik – baie lekker!












 Onthou om jou kaartjies te bespreek vir ons RUHAN DU TOIT fondsinsameling-konsert!

 ‘n Aand vol musiek en magie – ten bate van Frangipani School!

 Datum: 28 November 2025

 Tyd: Deure open 17:30 | Skou begin 19:00

 Venue: Hoërskool Frans du Toit, Phalaborwa

 Kaartjies: R150 pp

 VIP & Executive tafels beskikbaar

 Bespreek nou via ons webtuiste:

 Tafels: Kontak 072 763 8191

 Of stuur vir ons ‘n WhatsApp by 067 261 8587


















Dankie dat jy ons week met ons deel. Volg ons elke Vrydag vir nog 'n kykie agter die skerms van ons wonderlike wêreld!

Met liefde,

Me. Annet

Skoolhoof


 
 
 

Comments


bottom of page